Category: Agricultural Equipment

Agripieces / Agromasz : 2x4 Verticlae Tilage

Agripieces het in Mei vanjaar ‘n nuwe Agro-Masz-koppelbalk op Nampo bekend gestel wat die lewe vir boere net makliker kan maak. Dié implement stel jou in staat om twee viermeterwye skoffelploeë vir vertikale bewerking aan mekaar te koppel tot een agtemeterwye skoffelploeg. Moenie dat dié grootte jou afskrik as dit by die vervoer daarvan kom […]

Read more